Welcome

Let's have some fun together!

Monday, August 22, 2011

Ons innige simpatie en meegevoel aan Doris, Gerhard, Yvonne, Susan en die ander familie en vriende met Tom Tolmay se heengaan. Tom sal altyd in my hart leef as die ou wat Elvis as 'n groot gunsteling vir my voorgestel het. Ek het baie spesiale herinneringe van my kuiers by hulle. Mag die Vader julle versterk, bemoedig, en vertroos in hierdie hartseer tyd. My gebed is dat Tom Huis toe is. Ons dink aan julle. Met baie liefde, Lizette, Jan, JD, Robin, & Jenny-Lyn De Klerk. Ns: ons vreugde oor JD se troue vandag, is gemengd. Tom, RIP, ou neef.

Ons innige simpatie en meegevoel aan Doris, Gerhard, Yvonne, Susan en die ander familie en vriende met Tom Tolmay se heengaan. Tom sal altyd in my hart leef as die ou wat Elvis as 'n groot gunsteling vir my voorgestel het. Ek het baie spesiale herinneringe van my kuiers by hulle. Mag die Vader julle versterk, bemoedig, en vertroos in hierdie hartseer tyd. My gebed is dat Tom Huis toe is. Ons dink aan julle. Met baie liefde, Lizette, Jan, JD, Robin, & Jenny-Lyn De Klerk.

Ns: ons vreugde oor JD se troue vandag, is gemengd. Tom, RIP, ou neef.


Regards,

Lizette De Klerk
----------------------

Please consider the environment before printing this message.

This communication is solely intended for the addressee. If you received it in error, kindly notify the sender immediately and delete all copies. Thank you.
-------------------------------
Sent from my iPhone.

No comments:

Post a Comment